KLIP | LOCHNER DE KOCK | RICHARD VAN DER WESTHUIZEN | ANDREW ROOS, 15 June | Event in Darling | AllEvents

KLIP | LOCHNER DE KOCK | RICHARD VAN DER WESTHUIZEN | ANDREW ROOS

Die Koelkamers

Highlights

Sun, 15 Jun, 2025 at 05:00 pm

Die Koelkamers

Advertisement

Date & Location

Sun, 15 Jun, 2025 at 05:00 pm (SAST)

Die Koelkamers

1 Kreefte Street, Paternoster, Western Cape, Darling, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

KLIP | LOCHNER DE KOCK | RICHARD VAN DER WESTHUIZEN | ANDREW ROOS
KLIP
KLIP was die naam van Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock se eerste band sowat 40 jaar gelede. Andrew Roos sluit later aan as keyboardspeler. Nou bring hulle hulle treffers soos Tussen Treine, Ballade vir ‘n Enkeling, Die Kinders van Afrika, Twee Sagte Hande, Liefliedjie en vele meer Koelkamers toe.

LOCHNER DE KOCK
Is vanjaar 50 jaar al akteur. Saam met Richard van der Westhuizen stel hy Tussen Treine as hul eerste CD bekend, gevolg deur 2 ander. Hy skryf ook kookboeke, en tree op as Cordon Boer in sy kook shows. Hy is al 49 jaar getroud met Christine. Sy dogter Cara gaan in November van hom ‘n oupa maak.Na 42 jaar anderkant die boereworsgordyn is hy nou terug in die Kaap.

RICHARD VAN DER WESTHUIZEN
Richard is ‘n bekende akteur, sanger en liedjieskrywer wat al langer as 40 jaar in die bedryf is. Hy skryf en sing die temalied vir die gewilde TV-reeks Ballade vir ‘n Enkeling, en volg dit op met Tussen Treine, wat hy saam met Lochner de Kock opneem. Hy is tans besig met opnames van sy 10de musiekalbum. Sy bekendste TV rolle sluit in Karel Mannheim in die Mannheim Sage, Andries Melck in Andries Plak en Tokkie in 7de Laan.

ANDREW ROOS
Andrew is die eienaar van Brak Musiek Ateljee in Ermelo. Verskeie diverse kunatenaars het al by hom musiek opgeneem, o.a. Richard en Lochner, Juan Boucher, Andre Swiegers, Wynand Strydom, Karla du Plessis en vele ander. Hy werk vir ‘n ruk lank as musikale regisseur vir Casper de Vries, sluit darna aan as keyboardspeler by Richard van der Westhuizen en Lochner de Kock, en toer die afgelope sowat 25 jaar saam met Richard van der Westhuizen.

#Afrikaans100


You may also like the following events from Die Koelkamers:

Also check out other Music events in Darling, Entertainment events in Darling.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for KLIP | LOCHNER DE KOCK | RICHARD VAN DER WESTHUIZEN | ANDREW ROOS can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Die Koelkamers, 1 Kreefte Street,Paternoster, Western Cape, Darling, South Africa

Just a heads up!

We have gathered all the information for you in one convenient spot, but please keep in mind that these are subject to change. We do our best to keep everything updated, but something might be out of sync. For the latest updates, always check the official event details by clicking the "Find Tickets" button.

Reserve your spot

Host Details

Die Koelkamers

Die Koelkamers

19 Followers

Are you the host? Claim Event

Advertisement
KLIP | LOCHNER DE KOCK | RICHARD VAN DER WESTHUIZEN | ANDREW ROOS, 15 June | Event in Darling | AllEvents
KLIP | LOCHNER DE KOCK | RICHARD VAN DER WESTHUIZEN | ANDREW ROOS
Sun, 15 Jun, 2025 at 05:00 pm